Ek het my sussie Saterdag gevat vir haar tattoo...
Ek myself het tattoos en besef mense kan jou so vinnig judge daaroor.
Dis maar my manier om myself te express en ek dink dis beautiful...
Ek kom toe met die quote op... ek wil hom graag op my Facebook ook nou sit... hopelik share iemand hom, dis vir my belangrik dat almal die boodskap ontvang.
No comments:
Post a Comment