Thursday, 10 September 2015

Krisisse so semi-uitgesorteer

So, ek het my kar terug gekry in laas week, na ‘n klomp struggles en issues. Ek is so bly!
Maar nou is daar nog ‘n duisend-en-tien dinge wat moet gebeur. Well, I’m ready for the challenge.

Ek besef toe die lewe is nooit normaal nie, of ek sien dit altans nie as normaal nie. Daar is altyd een of ander krisis of ‘n ding. Sjoe! Die krisisse speel ‘n baie belangrike rol in my lewe. It keeps me grounded, dit laat my vas klou aan die enigste ding wat ek weet ‘n definitief is, my verhouding met my God.


Punt is ek het altwee my major krisisse oorleef, en nou voel ek beter af. Dankie my Heer, ek verdien dit nie.